150 Stories English and Afrikaans
By: Nataniel
Category: Fiction General
Availability: 1
Giá 180.000₫
Publisher: Human & Rousseau
Released Date: 2014
ISBN: 9780798166645
Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniel se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniel is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom 'n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans en Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop 2, When I was), sowel as 10 nuwe stories.
Author: Nataniel
Publisher: Human & Rousseau
Released Date: 2014
ISBN: 9780798166645

Nationwide Shipping

Fast Shipping: Same day Delivery

Exchange in 48 hours

Repay 1/3 the purchase price of books returns in good condition

Free Shipping for orders >500k in Hanoi, or >800k outside Hanoi


